Tariewe

Tariewe

Hierdie tariewe is geldig vanaf 01.11.2016 tot 31.10.2017

Bekostigbare, moderne verblyf in Namibie

Die tariewe is per kamer, per nag en sluit in akkommodasie en BTW. Volgens wet moet ‘n toerisme heffing van 2% bygesit word op die bruto tarief.

PER KAMER BRUTO TARIEF 2% HEFFING
Standaard dubbelkamer (1 dubbel bed, 1 gas) N$1300.00 N$22.61
Standaard dubbelkamer, 1 dubbel bed, 2 gaste) N$1520.00 N$26.43
Dubbel / trippel / viertal kamer (2 dubbel beddens) N$1790.00 N$31.13
Suite (1 x slaapkamer met 1 x koningsgrote bed, aparte vertrek met kombuis en leefarea) N$2050.00 N$35.65
Familiekamer (1 x suite en 1 x dubbelkamer) N$3840.00 N$66.78
KINDER BELEID
Kinders 0-2 years wat met volwassenes deel Gratis
Kinders 3 jaar en ouer Slegs dubbel / trippel / viertal kamer / familiekamer
Kinders wat op hul eie in ‘n enkel of dubbelkamer bly Volle tarief
KAMPERING (NETTO) MAKSIMUM 6 PERSONE PER KAMPEERTEREIN 
Kampering (per terein, per dag) N$120.00
Kampering (per persoon, per nag) 3 tot 16 jaar N$30.00
Kampering (per persoon, per nag) 16 jaar en ouer N$60.00
MAALTYE (PER PERSOON)
Ontbyt N$130.00
Middagete (a la carte)
Aandete (a la carte)
Kospakkies vir middagete N$150.00
KANSELLASIE BELEID
30 – 15 dae voor arriveer datum 25%
14 – 8 dae voor arriveer datum 50%
7 dae of minder voor arriveer datum 100%
Gaste wat nie opdaag nie, of vroeer vertrek 100%
GROEP BESPREKINGS:
GEEN LAASTE MINUUT KANSELLASIES SAL AANVAAR WORD NIE. MAATSKAPPYE SAL VERANTWOORDELIK WEES VIR DIE VOLLE PRYS VIR ALLE KAMERS WAT GEBOEK IS AS DIE KAMERS NIE GEKANSELLEER WORD SOOS PER DIE BELEID HIER BO NIE.

INBOEK TYD: 14:00 – 21:00

Om u verblyf te bespreek, kliek hier.

LET WEL: Tariewe kan verander word sonder vooraf waarskuwing.