Konferensie fasiliteite

Kupferquelle bied uitmuntende en moderne konferensie fasiliteite in Tsumeb. Ons het twee spasieuse konferensie sale, elk met sy eie projektorskerm, internet beskikbaarheid en skryfborde. Die kleiner saal kan ongeveer 20 tot 30 mense akkommodeer, en die groter saal kan tot 150 mense akkommodeer. Beide sale is verkoel met lugversorging en ons bied ook spysenieringsdienste.

Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir span bou kursusse. Kontak ons gerus vir verdere inligting.