Besienswaardighede

Kupferquelle Oord

Ontspan by Kupferquelle en geniet een van ons vele vermaaklikhede. Ons Olimpiese grote swembad bied die perfekte vermaak vir oud en jonk op ‘n warm dag!

Aantreklikhede in en om Tsumeb

Kupferquelle oord is gebaseer in ‘n geskiedenis-ryk area. Hier is wat om te sien en te doen in en om Tsumeb:

  • Etosha Nasionale Park
  • Tsumeb museum
  • Kunssentrum
  • Boesman nedersetting in Tsintsabis
  • Die Otjikoto meer
  • Hoba Meteoriet
  • Die Baobab boom
  • Die Guinas meer
  • Dragon’s Breath
  • Die Ghaub grotte

Kupferquelle is die perfekte oorslaap plek vir diegene wat oppad is na Etosha Nasionale Park. Slaap hier oor voor u die park binne gaan, of gebruik Kupferquelle as u basis vir dag besoeke na die park.